Werkskepping
Home Up Akkommodasie Besienswaardighede Uithourit Kalender Skole Mediese Sorg Sport Klimaat Werkskepping Galery Eiendom te Koop Terugvoer

Die Kwekery
Handgemaakte Skaapvelprodukte
Adirondack Stoep Stoele

          Mediese Reeks            Mediese Reeks            Winterreeks            Mediese Reeks            Karsitplek-oortreksels            Winterreeks

"Skaap is in" sê Li Edelkoort. "Alles wat met skape te doen het.  Wol is groot nuus: snoesigheid, ribbebreiwerk, groot truie wat jou omvou, skaapvleis.  Wollerige tekstiele, volvloermatte en veral skaapvelle.  Troeteldiere gaan 'n spesiale plek in huise kry, ook vir groter gemoedelikheid en liefde." (in Pas, Volksblad, 25 Maart 2006)

Op Fauresmith in die Suidwes Vrystaat is ons span van vyf die afgelope drie jaar besig om 'n wye verskeidenheid wolskaapvel-produkte met die hand te maak sonder om te weet hoe in die mode ons produk nog gaan word.  Weereens 'n eerste in Suid Afrika.  Wat die res van die wêreld nog net in hul dekortydskrifte van lees, is lankal in Suid Afrika beskikbaar.  Elke produk in die onderskeie reekse het iets uniek hetsy die ontwerp, afwerking of oorsprong en kan ons met reg sê dat dit nêrens anders ter wêreld in die spesifieke formaat verkrygbaar is nie.

Kontak Braam en Judy Bester by Tel/Faks: 051 723 0036 of Selfoon: 082 773 6242

 
Send mail to the Webmaster with questions or comments about this web site.
Copyright © 2002 - 2013 WB Matthee & Associates
Last modified: 10 June 2013

                                          Proudly South African