Fauresmith het tans geen mediese dokter nie, maar 'n dokter besoek Jagersfontein 3 maal per week. Daar is ook die Piet Rautenbach Versorgingsentrum wat dien as 'n versorgingseenheid vir verswakte bejaardes en ouetehuis. 11 Kilometer vanaf Fauresmith, in die buurdorp Jagersfontein is 'n provinsiale hospitaal beskikbaar. |
Send mail to the Webmaster with questions or comments about
this web site.
|